Elizma theron biography for kids

  • Elizma theron biography for kids
  • Biography for 2nd graders.

    Elizma theron biography for kids

  • Elizma theron biography for kids youtube
  • Biography for 2nd graders
  • Online biography for kids
  • Elizma theron biography for kids pictures
  • Elizma Theron


    My Naam is Elizma Theron

    Elizma Theron is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise.


    Gebore in Bethlehem in die Vrystaat, maar begin en voltooi haar skoolloopbaan in Kuruman, Noord Kaap.
    Reeds op twee jarige ouderdom is sy lief vir sing en sing sy, tydig en ontydig die enigste liedjie wat sy ken.

    Dit is ‘n ou liedjie, “Gaan kyk wie klop daar Jannie.” wat die verhaal vertel van die smart van ‘n boere gesin tydens die Anglo Boereoorlog. Haar vermoë om noot te hou en met gevoel te sing, het toe reeds mense verbaas.
    Op twaalfjarige ouderdom neem sy aan ‘n plaaslike sangkompetisie, vir Hoër-en-Laerskoolleerlinge, deel en sy wen dit met die liedjie “A whole new world.” Hierdie liedjie se titel het vir haar waar geword, want ‘n heel nuwe wêreld het vir haar oopgegaan.


    Twee jaar later neem sy deel aan die landswye sangkompetisie, “Reik na die Sterre” en word deur CJ de Swart in die t